Tuis » Taal » Ensiklopedie » Malva, Wilde (Pelargonium cacullatum)
Malva, Wilde [boodskap #122864] |
Thu, 27 December 2018 06:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Wilde Malva (Pelargonium cacullatum Ait.) is 'n lae struik waarvan baie gebasterde of gekruisde tuinplante afstam. Suidwestelike distrikte van Kaapland. Sien Malva, of Pelargonium.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:20 UTC 2025
|