Maitland, Sir Peregrine [boodskap #122840] |
Wed, 26 December 2018 17:14 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Peregrine Maitland was Goewerneur van die Kaapkolonie. In 1777 gebore en word in 1844 Goewerneur. Hy was eerlik, maar sy metodes stadig en hy het te veel staatgemaak op sy ondergeskiktes. Hy bestee baie tyd aan vrugtelose pogings om 'n permanente vredeskikking met die naturellehoofmanne op die grens te bewerkstellig. Hy bots met die Voortrekkers in Natal op wie hy veronderstel was om die Britse gesag af te dwing. In 1847 word hy na Engeland teruggeroep. In 1852 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|