Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mahonieboom (Trichilia emetica)
Mahonieboom [boodskap #122839] Wed, 26 December 2018 12:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mahonieboom, Kaapse of Rooi-essenhout (Trichilia emetica), is 'n uitstekende bosboom met wye, uitgestrekte kroon. Kom slegs in die klam bosse van die kusstreek van die Transkei, Natal en Zoeloeland, ook Oos-Transvaal voor. Hout is lig, dog geskik vir meubels.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mahlabatini
Volgende onderwerp: Maitland, Sir Peregrine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:51:46 UTC 2024