Tuis » Taal » Ensiklopedie » Macala
Macala [boodskap #122803] |
Wed, 26 December 2018 09:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Macala is 'n hawe in Mosambiek; geleë langs 'n groot natuurlike hawe wat deur middel van 'n spoorlyn met Zimbabwe (Rhodesië) en die grens van Malawi verbind is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:49 UTC 2025
|