Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Trekker Monument, Retiefpas
Trekker Monument, Retiefpas [boodskap #9296] Sa, 10 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou die dag 'n draai gemaak by die Trekker Monument by Retiefpas.

Kan iemand vir my meer besonderhede gee oor die woorde "Liewers kaalvoet oor die Drakensberge..."

Haai, dit lyk vir my of die geskiedkundige plekke is ook maar baie verwaarloos en vergete.

Colin Garvie
------------------------------------------------------------ -------------------
\:. Colin George Garvie .:/
\;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,;/
\\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;///
///;;::::::::< http://goofy.iafrica.com/~garvie >::::::::;;\\\
/;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" ';\
------------------------------------------------------------ -------------------
Re: Trekker Monument, Retiefpas [boodskap #9323 is 'n antwoord op boodskap #9296] Di, 13 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
gar...@iafrica.com (CGG) wrote:

> Ek het nou die dag 'n draai gemaak by die Trekker Monument by Retiefpas.
>
> Kan iemand vir my meer besonderhede gee oor die woorde "Liewers kaalvoet oor
die Drakensberge..."

Ek meen dit verwys na die Britse beheer van die Kaap destyds: Liewers kaalvoet
oor die Drakensberge as onder Britse regering ...
Vorige onderwerp: op reis in zuid afrika
Volgende onderwerp: Wanneer om die Kersboom af te slaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:49:09 MGT 2024