Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maagbom (Stormjaer)
Maagbom [boodskap #122797] |
Wo., 26 Desember 2018 09:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maagbomme (of stormjaers) is 'n onverteerbare soort kluitjie of vetkoek wat deur die Boere in die veld geëet is. Dit is gemaak deur meel in ’n balletjie te rol en dit met die vleis te kook of in warm vet te braai.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:15 UTC 2025
|