Louw, N.P. Van Wyk [boodskap #122766] |
Tue, 25 December 2018 16:17 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
N.P. Van Wyk Louw was 'n Afrikaanse geleerde en digter. In 1906 gebore. Hy was lektor in Afrikaans aan die Universiteit van Kaapstad en skrywer van belangrike werke oor die Afrikaanse poësie. Hy wen die Hertzogprys in drie genres, naamlik digkuns, drama en kritiese prosa. Oorlede in 1970. Hy was die ouer broer van W.E.G. Louw.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|