Tuis » Taal » Ensiklopedie » Long Tom-Pas
Long Tom-Pas [boodskap #122756] |
Di., 25 Desember 2018 13:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Long Tom-Pas is 'n pas in Oos-Transvaal naby Sabie. So genoem omdat die 'Long Tom', die beroemde Boere-belegkanon gedurende die laaste fase van die Tweede Vryheidsoorlog daarheen geneem en daar agtergelaat is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 02:08:49 UTC 2025
|