Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » London and Rhodesian Mining and Land Company Limited (Lonrho)
London and Rhodesian Mining and Land Company Limited [boodskap #122752] Tue, 25 December 2018 13:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die London and Rhodesian Mining and Land Company Limited was 'n myngroep in Mei 1909 gestig met baie groot grondeiendomme, op een stadium meer as 1,655,000 acres, asook goudmyne en fabrieke in Zimbabwe (Rhodesië), Zambië en Malawi. Was bekend as LONRHO.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lombardy
Volgende onderwerp: Long Cecil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 01:57:47 UTC 2024