Lindley [boodskap #122732] |
Di, 25 Desember 2018 12:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lindley is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat, vernoem na die Amerikaanse sendeling, eerw. Daniel Lindley, wat vir die Voortrekkers gepreek het. Dit is in 1876 gestig en is feitlik heeltemal verwoes in die Tweede Vryheidsoorlog, maar is later herbou. Vandag is dit 'n belangrike landbousentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,000 (1,100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|