Lindequist, Friedrich von [boodskap #122731] |
Di, 25 Desember 2018 12:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Friedrich von Lindequist was die Goewerneur van Duits-Suidwes-Afrika (nou Namibiƫ). In 1862 op die Duitse eiland Ruegen in die Oossee gebore. Hy sluit aan by die Staatsdiens, was Konsul-generaal in Kaapstad en in 1905 word hy Goewerneur van Duits-Suidwes-Afrika, waar hy tot 1907 bly. In 1945 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|