Libode [boodskap #122719] |
Tue, 25 December 2018 11:23 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Libode is 'n dorp in die Transkei bekend vir sy mooi natuurskoon en vir die nabygeleë 'Teregstellingsrots' (Emlangana) wat deur die vroeëre hoofde van die Pondo's gebruik is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 (120 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|