Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geseënde Kersfees
Geseënde Kersfees [boodskap #122679] Ma, 24 Desember 2018 12:03
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 270
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
/fa/77/0/'n BAIE geseënde Kersfees en 'n nog voorspoediger Nuwe Jaar word julle toegewens.

Mag 2019 vir julle
GESONDHEID
LIEFDE
BLYDSKAP
& VREDE
bring en mag die Gees van Kersfees heeljaar by julle bly!

  • Aanhangsel: kersfees.jpg
    (Grootte: 36.74KB, 133 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Generaal in die hof
Volgende onderwerp: Voorspoed vir 2019!
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 21 12:11:21 UTC 2019