Lanyon, Sir William Owen [boodskap #122676] |
Mon, 24 December 2018 07:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir William Owen Lanyon was 'n soldaat en koloniale administrateur. In 1842 in Ierland gebore. Hy sluit aan by die Britse leër. Tydens die eerste Britse besetting van Transvaal word hy in 1879 aangestel as Administrateur. Hy was baie sieklik en sy onvriendelikheid het hom die vyandskap van die burgers op die hals gehaal - iets wat bygedra het tot die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog in 1880. In New York oorlede in 1887.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|