Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lammergeier (Gypaetus barbatus meridionalis)
Lammergeier [boodskap #122663] |
So., 23 Desember 2018 18:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Lammergeier (Gypaetus barbatus meridionalis) is 'n groot roofvoël. Vroeër algemeen aangetref in die berge van Suid-Kaapland en in die Drakensbergreeks van Natal tot by Transvaal. Skaars vandag. Sien Voëls en Arend.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 09:51:01 UTC 2025
|