Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Laingsburg
Laingsburg [boodskap #122660] Sun, 23 December 2018 18:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Laingsburg is 'n dorp in die Karoo. In 1881 gestig en vernoem na 'n kabinetslid, T. Laing. Dit is 'n gesondheidsoord vir mense met longsiektes, nou hoofsaaklik bekend as wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,815 (1,042 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lagden, Sir Godfrey Yeatman
Volgende onderwerp: Laingsnek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:35:58 UTC 2024