Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kustingbrief
Kustingbrief [boodskap #122638] |
Sun, 23 December 2018 14:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kustingbrief is 'n pandbrief onder die Romeins-Hollandse Reg ten gunste van die verkoper van vaste eiendom wat die onbetaalde deel van die verkoopsprys dek. ('Kusting' is 'n ou Hollandse woord vir verband.)
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:53 UTC 2025
|