Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kramat
Kramat [boodskap #122603] |
Sun, 23 December 2018 09:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kramat is 'n grafkelder van Moslemse Heiliges wat in die omgewing van die Kaapse Skiereiland begrawe is. Meer korrek geskryf, Karamat. Daar bestaan vyf sulke grafkelders: naby Faure (Sjeik Joseph), op Seinheuwel, by Oudekraal, Constantia en op Robbeneiland; sommige bestaan uit meer as een graf. Godsdienstige Moslems beskou dit as 'n daad van verdienstelikheid om die kramatte aan te doen terwyl hulle by elkeen bid en offer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:47 UTC 2025
|