Kowierivier [boodskap #122594] |
Sun, 23 December 2018 09:31 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kowierivier is 'n klein maar skilderagtige rivier in Oos-Kaapland. Ontspring naby Grahamstad en vloei die Indiese Oseaan by Port Alfred binne. 45 Myl lank. Groot somme geld is in Victoriaanse tye bestee om die Kowie se riviermond tot 'n hawe te ontwikkel. Sien Port Alfred.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|