Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kos
Kos [boodskap #122584] |
So., 23 Desember 2018 08:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kos kan na een van die volgende verwys:
1. Die voedsel wat geëet word om liggaam en siel bymekaar te hou.
2. Ou Kaapse inhoudsmaat, gelyk aan 7,5 gelling, wat gebruik is vir sterk drank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 02:52:29 UTC 2025
|