Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koppies
Koppies [boodskap #122578] |
So., 23 Desember 2018 08:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koppies (oorspronklike Kopjes geskryf) is 'n dorp in die Noord-Vrystaat en middelpunt van 'n groot boerdery-distrik. Omstreeks in 1908 gestig en staan in die Suid-Afrikaanse geskiedenis bekend as een van die plekke waar die 1914-Rebellie begin het. Generaal Christiaan de Wet het daar naby gewoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,000 (733 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:27:24 UTC 2025
|