Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koonaprivier
Koonaprivier [boodskap #122571] |
Sun, 23 December 2018 08:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koonaprivier is 'n takrivier van die Groot Visrivier. 'n Tydlank deel van die Kaapse grens. In 1830 is plase tussen die Koonap- en Katrivier uitgegee op voorwaarde van "militêre eiendomsreg" d.w.s. bewoners was verplig om die grens te help verdedig ten tye van oorlog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:15 UTC 2025
|