Kongregasionalistiese Kerk [boodskap #122566] |
So, 23 Desember 2018 08:13 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kongregasionalistiese Kerk is 'n kerkgroepering wat spruit uit die puriteine van die 17de eeu. Die geboorte van die Kongregasionalistiese Kerk in Suid-Afrika kan nagespoor word tot die aktiwiteite van die Londense Sendinggenootskap, in besonder tot die pogings van dr. John Philip. Gemeentes word gegroepeer in distriksverenigings wat Weskaap, Suidwes-Kaap, Kaapse Middelland, Natal, Zimbabwe (Rhodesiƫ), Transvaal en die Vrystaat dek. Volgelinge (teen 1963): 16,000 Blankes, 137,358 Kleurlinge, 135,167 Bantoes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|