Koningklipvis [boodskap #122565] |
Sun, 23 December 2018 08:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koningklipvis (Genypterus capensis) is 'n vis wat aan die westelike kus van St. Helenabaai tot by Kaappunt, en van die Agulhasbank tot Algoabaai aangetref word. Ongeveer 5-6 voet lank. 'n Taamlike diepwatervis en een van die lekkerste om te eet. Sien Seehulpbronne.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|