Kombersstem [boodskap #122559] |
Sun, 23 December 2018 08:01 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kombersstem is 'n naam wat vroeër van toepassing was op die stemme wat uitgebring is deur tradisionele swartes in die Oos-Kaapland ingevolge die oorspronklike Kaapse stemreg. Op een tydstip kon dit in verskeie kiesafdelings die uitslag laat swaai het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|