Kokerboom [boodskap #122553] |
Sun, 23 December 2018 07:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kokerboom (Aloe dichotoma L.f.) is 'n boom in Namakwaland en die suidelike dele van Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Dik stam, tot 12 voet hoog, vertak bokant die middel. Dele van die stamme is uitgehol en deur die Boesmans as pylkokers gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|