Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koekemankloof
Koekemankloof [boodskap #122546] Sun, 23 December 2018 06:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Koekemankloof is 'n pas naby Montagu, Kaapland. Beroemd vir sy natuurskoon en buitengewone geologiese formasies. Vernoem na 'n Khoikhoi-hoofman, Koekeman.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koekemakranka
Volgende onderwerp: Koekoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 23:11:10 UTC 2025