Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klipmuis (Octodentidae)
Klipmuis [boodskap #122525] |
Sat, 22 December 2018 20:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Klipmuis (Octodentidae) is 'n knaagdier omtrent 6 duim lank wat in Namakwaland aangetref word. Dit kan in baie droë klimaat bestaan. Dit leef van verrotte plante en kan maklik makgemaak word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:43:51 UTC 2025
|