Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kiesieblaarboom (Hibiscus tiliaceus)
Kiesieblaarboom [boodskap #122487] |
Sat, 22 December 2018 08:27 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kiesieblaarboom (Hibiscus tiliaceus L.) is 'n boom wat tot 30 voet hoog word. Bas bestaan uit sterk vesel geskik vir tekstieldoeleindes. Natalkusgebied. Sien Hibiskus of Vuurblom.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:30 UTC 2025
|