Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kersebos (Euclea racemosa)
Kersebos [boodskap #122476] Vr, 21 Desember 2018 19:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kersebos (Euclea racemosa Murr) is 'n struik tot 8 voet hoog. Hout hard en swaar. Word gebruik deur draaibankwerkers en is vroeër deur setlaars as plaasvervanger vir kerse gebruik. Suidelike en oostelike dele van die Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kerr, Philip Henry
Volgende onderwerp: Kestell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 09:39:34 MGT 2024