Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kenhardt
Kenhardt [boodskap #122471] |
Vr., 21 Desember 2018 19:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kenhardt is 'n dorp in Noordwes-Kaapland. In 1889 gestig en vernoem na 'n vroeë handelaar. Belangrikste produkte van die distrik sluit wol en koring in. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,832 (764 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 00:36:37 UTC 2025
|