Keiskamarivier [boodskap #122462] |
Fri, 21 December 2018 19:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Keiskamarivier ontspring in die Amatolaberge en vloei die Indiese Oseaan binne besuide Oos-Londen. Sy lengte is nagenoeg 100 myl. Die dorpie Hamburg is naby sy mond geleë. Die naam Keiskama beteken in Khoikoi (Hottentots) 'soet water'. In 1847 word die Keiskama die oostelike grens van die Kaapkolonie. 'n Belangrikste takrivier is die Tyumierivier.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|