Keimoes [boodskap #122459] |
Vr, 21 Desember 2018 19:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Keimoes is 'n dorp aan die Oranjerivier onderkant Upington. Oorspronklik 'n Khoikhoi-kraal, maar nou 'n vooruitstrewende besproeiingsnedersetting wat terug dateer tot die jare 1880. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,340 (900 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|