Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katoog
Katoog [boodskap #122442] |
Vr., 21 Desember 2018 14:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Katoog is 'n soort steen genaamd krokidoliet wat in die spoelgrond van die Vaalrivier-diamantveld aangetref word. Dit is nie identies aan die katoog wat in die Verre Ooste aangetref word nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:12:05 UTC 2025
|