Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kastaiing, Kaapse
Kastaiing, Kaapse [boodskap #122432] Vr, 21 Desember 2018 07:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kaapse Kastaiing is 'n groot bladwisselende bosboom wat massas ligroos blomme in die somer dra. Die boom word algemeen aangetref op skuinstes, van Swellendam tot by Oos-Transvaal. Sien Boegoe (Kamferbos).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kassie
Volgende onderwerp: Kasteel die Goeie Hoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:18:30 MGT 2024