|
Re: Wakker Skrik Mense (NOT) [boodskap #9256 is 'n antwoord op boodskap #9202] |
Do, 01 Mei 1997 00:00 |
pigf...
Boodskappe: 33 Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Henri-John Kock wrote
> Also, if you haven't noticed, the main language is
> Afrikaans. If you don't understand the significance of the poems by
> Leipoldt du Plessis and Jonker, maybe you should learn something about
> Afrikaans literature before you condemn people for posting these things
> here.
Ek kan dit ok nie verstaan nie HJ - die lat kom lig sy been hier oor alles
en nog wat en dit in engels. terwyl ek sterk vermoed dat hy 'n baie
deeglike command van afrikaans het. ek mind nie hy lig sy been nie, maar hy
kan dit seker in afrikaans doen of hoe. ek is nie eng nie, (ha-ha!) maar ek
kry so pyn hier onder my linkerboud as mense skaam kry vir afr. ek wens ons
kan ons post-apartheid hoofpyn wegtoor met 'n panado en die dokter in die
oggend skakel. in $#%# afrikaans.
leon
|
|
|