Kasama [boodskap #122430] |
Vr, 21 Desember 2018 07:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kasama is 'n dorp in Zambië en hoofstad van die Noordelike Provinsie. Dit lê tussen Mpika, Abercorn en Fort Rosebery, 4,370 voet bo seespieël. In 1898 gestig. Het stadig gegroei. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 210 Blankes, 1,580 Naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|