Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kareedoring (Lycium arenicolum)
Kareedoring [boodskap #122427] |
Fri, 21 December 2018 06:56 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kareedoring (Lycium arenicolum Miers) is 'n groterige Karoostruik. Groei tot 2,7 meter (9 voet) hoog. Kom hoofsaaklik is Kaapland en Griekwaland-Wes voor.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:51:59 UTC 2025
|