Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaparings (Kaproens)
Kaparings [boodskap #122410] |
Vr., 21 Desember 2018 06:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaparings is houtsandale deur die Kaapse Maleiers gedra en word aan die voet gehou deur middel van 'n knop tussen twee tone. Daar word ook daarna verwys as kaproens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 02:55:03 UTC 2025
|