Kaokoveld [boodskap #122409] |
Thu, 20 December 2018 20:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kaokoveld is 'n gebied in die noorde van Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Die grootste deel daarvan was op 'n tyd afgesonder vir Bantoe-reservate en kon nie deur Blankes bewoon word nie. Die landskap is wild, daar is baie water en volop wild. Verslae is op 'n tyd ontvang dat sekere soorte, soos die kwagga moontlik nog daar lewe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|