Kamp [boodskap #122400] |
Thu, 20 December 2018 18:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kamp is 'n plek waar mense tydelik bly of 'n gebied op 'n plaas waar diere aangehou word. Afgesien van die aanvaarde betekenis, word die woord "kamp" in Lesotho gebruik om blanke nedersettings in Bantoegebiede te beskryf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|