Bloedblom [boodskap #122396] |
Thu, 20 December 2018 18:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die bloedblom (Haemanthus) is 'n Kaapse en Natalse bolplant met 'n enkel tulpagtige blom en vlesige gespikkelde stam wat uit twee uitgestrekte blare opkom. Die Zoeloes het geglo dat die bloeityd van hierdie plant die regte tyd is om mielies te plant, vandaar die destydse naam "Kafferalmanak". Sien Amarillis (Narsinglelie).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|