Kamanassiedam [boodskap #122393] |
Do, 20 Desember 2018 18:04 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kamanassiedam is groot besproeiingswerke aan die Kamanassierivier in die Klein Karoo naby Oudtshoorn, Kaapprovinsie. Die dam is 1923 voltooi. Die betonwal is 390 meter (1,265 voet) lank en 35 meter (115 hoog) bokant die rivierbedding (145 voet bokant die fondament). Wanneer dit vol is, beslaan die wateroppervlak 1.25 vierkante myl, en stoot dit 15km (9 myl) ver op. Sowat 25,000 acre word besproei.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|