Wildepruim [boodskap #122387] |
Thu, 20 December 2018 16:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Wildepruim (Harpephyllum caffrum; vroeër die Kafferpruim genoem) is 'n boom wat in die noordoostelike kusstreke van Natal voorkom. Dit word tot 15 meter (50 voet) hoog. Dit is sierlike straatbome in sommige dorpe. Die hout is hard en die vrugte eetbaar. Jellie en Rosé word van die vrugte gemaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|