Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaap Vals
Kaap Vals [boodskap #122367] |
Wo., 19 Desember 2018 19:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaap Vals is die ou naam vir Kaap Hangklip. Die naam het ontstaan as gevolg van die feit dat dit naby die oostelike ingang van Valsbaai lê. Sien Kaap Hangklip.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 10:44:36 UTC 2025
|