Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Iridium is 'n waardevolle metaal wat saam met osmium en goud aangetref word, veral in die Swartrif aan die Rand. Goed in aanvraag. Word gebruik vir vulpenpunte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.