Ixopo [boodskap #122285] |
Mon, 17 December 2018 17:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ixopo is 'n dorp in die suide van Natal. In 1878 onder die naam Stuartstown gestig en vernoem na J. Stuart, destydse landdros. Die storie Cry the Beloyed Country speel hom af in dié gebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,918 (802 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|