Tuis » Taal » Ensiklopedie » Inkosi (Inkosikazi)
Inkosi [boodskap #122274] |
Ma., 17 Desember 2018 15:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inkosi is die Zoeloenaam vir 'n hoofman. Dit is ook 'n beleefde aanspreekvorm teenoor 'n ander man. Soortgelyk aan "heer" of "meester" in Afrikaans.
Inkosikazi is 'n beleefde Zoeloe-aanspreekvorm teenoor 'n vrou; van toepassing op die vrou van 'n hoofman of ander vrou wat respek afdwing.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:49:02 UTC 2025
|