Inhambane [boodskap #122273] |
Mon, 17 December 2018 15:36 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inhambane is 'n seehawe in Mosambiek en vernaamste hawe van Gazaland. Sentrum van 'n belangrike landboudistrik. Die baai is bekend sedert 1498 toe dit deur Vasco da Gama ontdek is. Ontwikkeling het egter eers in 1890 begin. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 70,000 (900 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|