Imperial Military Railways [boodskap #122263] |
Ma, 17 Desember 2018 15:14 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Imperial Military Railways is die amptelike naam wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog gegee is aan die spoorwegstelsel wat verower is van die Suid-Afrikaanse Republiek en die Oranje-Vrystaat (Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy en die Oranje-Vrystaatse Spoorweë). Dit is onder beheer geplaas van kol. sir E. Percy Girouard en is later opgeneem in die Sentrale Suid-Afrikaanse Spoorweë.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|